2 KORINTIËRS 5:2
2 KORINTIËRS 5:2 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl ons in hierdie tent van ons woon, kla en sug ons. Ons verlang om ons hemelse gebou bo-oor ons tent te sit.
2 KORINTIËRS 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word
2 KORINTIËRS 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl ons in die tentwoning leef, sug ons, want ons verlang daarna dat ons woning uit die hemel ons sal oordek.
2 KORINTIËRS 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En daarom sug ons, want ons verlang intens daarna om met ons woning vanuit die hemel beklee te word.
2 KORINTIËRS 5:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hierin sug ons en verlang ernstig om beklee te word met ons huis wat uit die hemel is