2 KORINTIËRS 5:14
2 KORINTIËRS 5:14 Bybel vir almal (ABA)
Ons bring hierdie boodskap oor Christus omdat Christus lief is vir ons. Ons móét hierdie boodskap bring. Almal moes gesterf het, maar een Mens het gesterf. Hy het dit vir almal gedoen, en daarom het hulle almal gesterf.
2 KORINTIËRS 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die liefde van Christus dring ons, omdat ons tot die insig gekom het dat een vir almal gesterwe het, en dit beteken dat almal gesterwe het.
2 KORINTIËRS 5:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die liefde van •Christus dryf ons, omdat ons tot dié insig gekom het dat, indien Een vir almal gesterf het, almal dan gesterf het
2 KORINTIËRS 5:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die liefde van Christus dwing ons; want so oordeel ons dat as een vir almal gesterf het, dan was almal dood.
2 KORINTIËRS 5:14 Die Boodskap (DB)
Ek weet dat Christus se liefde ons almal aanvuur. Ons weet dat een Man ter wille van ons almal gesterf het. Daarom is ons almal nou ook dood. Ons is bevry van die mag van die sonde en die dood.