2 KORINTIËRS 4:10
2 KORINTIËRS 4:10 Bybel vir almal (ABA)
Ja, wanneer julle sien hoe ons lewe, dan kan julle sien hoe Jesus swaargekry en gesterf het. Wanneer julle sien hoe ons lewe, dan kan julle ook sien dat Jesus weer lewe.
2 KORINTIËRS 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gedurig dra ons die doding van die Here Jesus in die liggaam om, sodat ook die lewe van Christus in ons liggaam openbaar kan word.
2 KORINTIËRS 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die sterwe van Jesus dra ons altyd saam in ons liggaam, sodat ook die lewe van Jesus sigbaar kan word in ons liggaam.
2 KORINTIËRS 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die sterwe van Jesus dra ons altyd in ons liggaam met ons saam, sodat ook die lewe van Jesus in ons liggaam sigbaar kan word.
2 KORINTIËRS 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dra altyd in die liggaam die sterwe van die Here Jesus, sodat die lewe van Jesus ook in ons liggaam openbaar kan word.