2 KORINTIËRS 3:2
2 KORINTIËRS 3:2 Bybel vir almal (ABA)
Júlle is ons brief. Christus het hierdie brief op ons harte geskryf, en al die mense ken hierdie brief en hulle lees dit.
2 KORINTIËRS 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense
2 KORINTIËRS 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is self ons aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan.