2 KORINTIËRS 3:15
2 KORINTIËRS 3:15 Bybel vir almal (ABA)
Ja, tot vandag toe hang daar 'n sluier oor die Israeliete se hart wanneer hulle die Wette van Moses lees.
2 KORINTIËRS 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar 'n bedekking oor hulle hart
2 KORINTIËRS 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar vandag nog, elke keer as die wet van Moses voorgelees word, is daar 'n sluier oor hulle verstand.
2 KORINTIËRS 3:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar tot vandag toe, elke keer wanneer Moses gelees word, lê daar 'n sluier oor hulle harte.
2 KORINTIËRS 3:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, is die sluier oor hulle hart.