2 KORINTIËRS 3:11
2 KORINTIËRS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as wat moes vergaan, met heerlikheid was, veel meer is wat moet bly, in heerlikheid.
2 KORINTIËRS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Die werk van Moses wat nou verby is, het wonderlike dinge laat gebeur, maar die werk van die Gees wat nou gekom het en wat altyd sal bly, sal baie meer wonderlike dinge laat gebeur.
2 KORINTIËRS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
As wat aan die verbygaan was, van heerlikheid gestraal het, veel meer nog sal die blywende van heerlikheid skitter.
2 KORINTIËRS 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want as dit wat vergaan, met heerlikheid beklee was, het die blywende veel groter heerlikheid.
2 KORINTIËRS 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want as dit wat tot niet gemaak is, heerlik was, veel meer is dit wat oorbly, heerlik.