2 KORINTIËRS 2:11
2 KORINTIËRS 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die bedoeling is dat ons nie deur Satan uitoorlê word nie! Sy planne is mos nie aan ons onbekend nie!
2 KORINTIËRS 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet onthou, die Satan mag ons nie verkeerd laat besluit met sy skelm planne nie. Ons weet watter planne hy altyd het. Hy wil ons keer sodat ons nie reg lewe nie.