2 KORINTIËRS 2:1
2 KORINTIËRS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek het vas besluit dat ek nie weer na julle toe sal kom as dit julle sleg sal laat voel nie.
2 KORINTIËRS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR dit het ek by myself besluit, om nie weer in droefheid na julle te kom nie.
2 KORINTIËRS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het ek besluit ek kom nie weer na julle toe as my besoek op droefheid uitloop nie
2 KORINTIËRS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit het ek my dus voorgeneem: om nie weer met droefheid na julle te kom nie.
2 KORINTIËRS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek het dit by myself besluit, dat ek nie weer in bedroefdheid na jou toe sal kom nie.