2 KORINTIËRS 10:9
2 KORINTIËRS 10:9 Die Boodskap (DB)
Maar wag, kom ons gesels eers ’n bietjie oor al daardie praatjies onder julle dat ek julle met my briewe probeer bangmaak.
2 KORINTIËRS 10:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie dink dat ek probeer om julle bang te maak in my briewe nie.
2 KORINTIËRS 10:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
anders sou dit die skyn hê asof ek julle deur die briewe wil bang maak.
2 KORINTIËRS 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom wil ek nie die skyn wek dat ek julle met my briewe probeer bang maak nie.
2 KORINTIËRS 10:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My doel is nie om die indruk te skep dat ek julle met my briewe wil bangpraat nie.