2 KORINTIËRS 10:17
2 KORINTIËRS 10:17 Die Boodskap (DB)
Die Bybel sê: “As jy wil spog, spog dan oor wat die Here doen.” Al jou eie groot dade waarmee jy so graag spog, tel in elk geval nie voor God nie.
2 KORINTIËRS 10:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie hom op iets wil beroem, moet hom beroem op die Here.