2 KORINTIËRS 10:14
2 KORINTIËRS 10:14 Bybel vir almal (ABA)
Ek spog nie wanneer ek sê dat ons tot by julle gekom het nie. Ons hét by julle gekom en ons hét die goeie boodskap van Christus gebring.
2 KORINTIËRS 10:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons strek onsself nie te ver uit asof ons julle nie kan bereik nie, want ons het reeds by julle gekom met die evangelie van Christus.
2 KORINTIËRS 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dus het ons nie ons perke oorskry deur tot by julle te kom nie. Ons het immers vroeër al tot by julle gekom met die evangelie van Christus.
2 KORINTIËRS 10:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons oorskry immers nie ons perke, asof ons nog nie by julle uitgekom het nie; want ons was die heel eerste met die evangelie van Christus by julle.
2 KORINTIËRS 10:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons strek onsself nie te bowe nie, asof ons nie na julle gekom het nie; want ons het ook tot by julle gekom deur die evangelie van Christus te verkondig.