2 KORINTIËRS 10:10
2 KORINTIËRS 10:10 Bybel vir almal (ABA)
Want miskien is daar mense wat sê: “Paulus se briewe is baie ernstig en kwaai, maar wanneer hy self hier by ons is, dan lyk hy nie so kwaai nie en dan praat hy nie soos 'n apostel moet praat nie.”
2 KORINTIËRS 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die briewe, sê hulle, is wel gewigtig en kragtig, maar die persoonlike teenwoordigheid is swak en die woord niks werd nie.
2 KORINTIËRS 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar word mos gesê: “Sy briewe is wel ernstig en streng, maar as hy self by ons is, is hy mak en beteken sy woorde niks.”
2 KORINTIËRS 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want, sê hulle: “Sy briewe is gewigtig en streng, maar sy persoonlike teenwoordigheid is swak, en sy woorde niks werd nie.”
2 KORINTIËRS 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want sy briewe, sê hulle, is gewigtig en kragtig; maar sy liggaam is swak en sy spraak veragtelik.