2 KORINTIËRS 1:18
2 KORINTIËRS 1:18 Bybel vir almal (ABA)
Julle weet dat God doen wat Hy belowe. So doen ons ook wat ons belowe. Wanneer ons “ja” sê, dan is dit “ja,” en wanneer ons “nee” sê, dan is dit “nee.”
2 KORINTIËRS 1:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So waar as God getrou is — ons woord tot julle was nie ja en nee nie!
2 KORINTIËRS 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
So seker as God getrou is, ons woord aan julle was nie tegelyk “ja” en “nee” nie
2 KORINTIËRS 1:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar God is getrou – ons woorde aan julle is nie tegelyk “ja” en “nee” nie
2 KORINTIËRS 1:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar soos God waaragtig is, was ons woord aan julle nie ja en nee nie.