1 TIMOTEUS 6:8
1 TIMOTEUS 6:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees.
1 TIMOTEUS 6:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar as ons kos en klere het, laat ons daarmee tevrede wees.
1 TIMOTEUS 6:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En met voedsel en klere, laat ons daarmee tevrede wees.