1 TIMOTEUS 6:15
1 TIMOTEUS 6:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal op die regte tyd kom. God sal dit laat gebeur. Ons moet God prys, dit is net Hy wat regeer. Hy is die Koning van die konings, Hy is die Here van almal wat regeer.
1 TIMOTEUS 6:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat op sy eie tyd vertoon sal word deur die salige en enigste Heerser, die Koning van die konings en Here van die here
1 TIMOTEUS 6:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy verskyning sal op die bestemde tyd plaasvind. Daarvoor sorg God, die goeie en enigste Heerser, die Koning van die konings en die Here van die heersers.
1 TIMOTEUS 6:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat God op sy eie tyd sal openbaar – Hy, die lofwaardige en enigste Heerser, die Koning van die konings en Here van die heersers
1 TIMOTEUS 6:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat Hy in sy tye sal toon, wie is die geseënde en enigste Kragtige, die Koning van die konings en die Here van die here