1 TIMOTEUS 6:14
1 TIMOTEUS 6:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet presies doen wat ek vir jou gesê het en jy moet heeltemal reg lewe. Jy moet dit doen totdat ons Here Jesus Christus weer sal kom.
1 TIMOTEUS 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat jy die gebod onbevlek, onberispelik bewaar tot by die verskyning van onse Here Jesus Christus
1 TIMOTEUS 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Voer jou opdrag stiptelik en onberispelik uit tot op die dag dat ons Here Jesus Christus kom.”
1 TIMOTEUS 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dat jy die opdrag suiwer en onberispelik sal uitvoer, tot die verskyning van ons Here Jesus Christus
1 TIMOTEUS 6:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
dat jy hierdie gebod onberispelik en onberispelik onderhou tot by die verskyning van onse Here Jesus Christus.