1 TIMOTEUS 6:13
1 TIMOTEUS 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
En voor God wat aan alles lewe skenk, en voor Christus Jesus, wat die goeie belydenis voor Pontius Pilatus afgelê het, druk ek dit jou op die hart
1 TIMOTEUS 6:13 Bybel vir almal (ABA)
God laat alles lewe, en Christus Jesus het voor Pontius Pilatus reguit gesê wat die waarheid is en wie Hy is. God en Christus Jesus hoor wanneer ek vir jou sê
1 TIMOTEUS 6:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek gebied jou voor die aangesig van God wat aan alle dinge die lewe gee, en van Christus Jesus wat voor Pontius Pilatus die goeie belydenis betuig het
1 TIMOTEUS 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Voor God, wat aan alle dinge die lewe skenk, en voor Christus Jesus, wat teenoor Pontius Pilatus getuienis afgelê het van die goeie belydenis, beveel ek jou
1 TIMOTEUS 6:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek beveel jou voor God, wat aan alles lewe gee, en •Christus Jesus, wat die goeie belydenis voor Pontius •Pilatus gelewer het