1 TIMOTEUS 3:5
1 TIMOTEUS 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Want as iemand nie weet hoe om 'n goeie pa te wees vir sy eie huisgesin nie, dan sal hy ook nie kan sorg vir God se gemeente nie.
1 TIMOTEUS 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as iemand nie weet om sy eie huis te regeer nie, hoe sal hy vir die gemeente van God sorg dra?
1 TIMOTEUS 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Immers, as iemand nie weet om sy eie huisgesin te beheer nie, hoe kan hy dan die sorg vir die gemeente van God op hom neem?
1 TIMOTEUS 3:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as iemand sy eie huishouding nie behoorlik kan bestuur nie, hoe sal hy na die •gemeente van God kan omsien?
1 TIMOTEUS 3:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
(Want as iemand nie weet hoe om sy eie huis te regeer nie, hoe sal hy vir die gemeente van God sorg?)