1 TIMOTEUS 2:8
1 TIMOTEUS 2:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil hê die mans wat hulleself aan die Here wy, moet tot die Here bid. Hulle moet hulle hande ophou na die hemel en hulle moet bid op elke plek waar hulle bymekaarkom. Hulle moenie vir mekaar kwaad word en stry nie.
1 TIMOTEUS 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil dan hê dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef sonder toorn en twis.
1 TIMOTEUS 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil dus hê dat die mans by elke plek van samekoms met 'n skoon gewete hande in gebed tot God moet ophef, vry van onmin en twis.
1 TIMOTEUS 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek verwag van die mans dat hulle op elke plek sal bid, met heilige hande omhoog, sonder woede en rusie.
1 TIMOTEUS 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek wil dus dat die mense oral moet bid en heilige hande ophef, sonder toorn en twyfel.