1 TIMOTEUS 2:3-4
1 TIMOTEUS 2:3-4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer julle só bid, dan is dit reg. God, ons Redder, wil dit so hê. God wil graag al die mense red en Hy wil hê dat hulle moet weet wat die waarheid is.
1 TIMOTEUS 2:3-4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser, wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
1 TIMOTEUS 2:3-4 Afrikaans 1983 (AFR83)
So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser, wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
1 TIMOTEUS 2:3-4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is goed en reg in die oë van God, ons Verlosser, wat wil hê dat alle mense verlos word en tot kennis van die waarheid kom.
1 TIMOTEUS 2:3-4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want dit is goed en welgevallig in die oë van God, ons Verlosser; wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.