1 TIMOTEUS 1:6
1 TIMOTEUS 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Party mense het opgehou om dit te doen en nou hou hulle aan om dinge te praat wat niks beteken nie.
1 TIMOTEUS 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
waarvan sommige mense afgedwaal en hulle afgewend het na onsinnige praatjies
1 TIMOTEUS 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is mense wat hiervan afgedwaal het en in 'n vrugtelose gepraat verval het.
1 TIMOTEUS 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sommige het hiervan afgedwaal en in 'n niksseggende gepraat verval.
1 TIMOTEUS 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waaruit sommige afgewyk het, afgewyk het tot ydele geklets