1 PETRUS 3:11
1 PETRUS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Hy moenie verkeerde dinge doen nie, hy moet goeie dinge doen, hy moet altyd probeer om vrede te maak.
1 PETRUS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy moet afwyk van wat verkeerd is, en doen wat goed is; hy moet vrede soek en dit najaag.
1 PETRUS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na!
1 PETRUS 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en laat hy afwyk van die kwaad, en die goeie doen, laat hy vrede soek en dit najaag
1 PETRUS 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hom die kwaad vermy en goed doen; laat hy vrede soek en dit najaag.
1 PETRUS 3:11 Die Boodskap (DB)
Hy moet wegbly van alles wat verkeerd is en elke kans aangryp om die goeie te doen. “Bewaar altyd die vrede; dit moet julle lewenstyl wees, want die Here sorg vir die mense wat reg leef en Hy luister graag wanneer hulle met Hom in gebed praat. “Die Here dink niks van mense wat hulle heeltyd met verkeerde dinge ophou nie.”