1 PETRUS 2:20
1 PETRUS 2:20 Bybel vir almal (ABA)
Want as julle geduldig is wanneer mense julle slaan omdat julle sonde doen, dan sal die mense julle nie prys nie, dit is seker. Maar as julle geduldig is wanneer julle swaarkry omdat julle goeie dinge doen, dan sal God goed wees vir julle.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want watter roem is daar as julle verdra wanneer julle sonde doen en geslaan word? Maar as julle verdra wanneer julle goed doen en ly — dit is genade by God.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God.
Deel
Lees 1 PETRUS 2