1 KONINGS 21:25
1 KONINGS 21:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Daar was nie nog iemand wat soveel boosheid voor die HERE bedryf het soos Agab waartoe sy vrou Isebel hom aangehits het nie.
1 KONINGS 21:25 Bybel vir almal (ABA)
Daar was nie nog iemand wat so sleg was soos Agab nie. Hy het dit geniet om dinge te doen waarvan die Here nie hou nie. Sy vrou Isebel het hom die dinge laat doen.
1 KONINGS 21:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarlik, daar was niemand soos Agab wat homself verkoop het om te doen wat verkeerd is in die oë van die HERE nie, omdat sy vrou Isébel hom verlei het.