1 KORINTIËRS 7:23
1 KORINTIËRS 7:23 Bybel vir almal (ABA)
Christus het baie duur betaal om julle te koop. Daarom moet julle nie slawe van mense wees nie.
1 KORINTIËRS 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is vrygekoop en die prys is betaal; moet dan nie slawe van mense wees nie.
1 KORINTIËRS 7:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle is duur gekoop; moenie langer slawe van mense wees nie.
1 KORINTIËRS 7:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle word duur gekoop; wees nie die mense se diensknegte nie.