1 KORINTIËRS 3:16
1 KORINTIËRS 3:16 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet onthou dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon.
1 KORINTIËRS 3:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?
1 KORINTIËRS 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?
1 KORINTIËRS 3:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is, en dat die Gees van God in julle woon nie?
1 KORINTIËRS 3:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?
1 KORINTIËRS 3:16 Die Boodskap (DB)
Julle besef natuurlik dat julle die plek is waar God op ’n baie spesiale manier teenwoordig is, soos in ’n tempel. God se Gees bly mos in julle soos iemand in ’n huis bly.