1 KORINTIËRS 14:4
1 KORINTIËRS 14:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand in tale praat, dan maak hy sy eie geloof sterk. Maar wanneer iemand die boodskap van God bring, dan maak hy die mense van die kerk se geloof sterk.
1 KORINTIËRS 14:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat in 'n taal spreek, stig homself; maar hy wat profeteer, stig die gemeente.
1 KORINTIËRS 14:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die een wat ongewone tale of klanke gebruik, bou net homself op, maar die een wat profeteer, bou die gemeente op.