1 KORINTIËRS 14:33
1 KORINTIËRS 14:33 Bybel vir almal (ABA)
Want God wil hê dat alles wat julle doen, reg moet wees wanneer julle bymekaarkom, dit moenie deurmekaar wees nie, want God hou van vrede. Vroue praat nie in een van die gemeentes nie
1 KORINTIËRS 14:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges.
1 KORINTIËRS 14:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Soos in al die Christelike gemeentes
1 KORINTIËRS 14:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede. So hoort dit in al die gemeentes van die •heiliges.
1 KORINTIËRS 14:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want God is nie die Skepper van verwarring nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges.