1 KORINTIËRS 14:1
1 KORINTIËRS 14:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet nooit ophou om lief te wees vir God en vir ander mense nie. Maar julle moet ook bid en hard werk vir die dinge wat die Heilige Gees vir julle gee, en die belangrikste wat Hy vir julle gesê het, is dat julle God se boodskap moet bring vir ander mense.
1 KORINTIËRS 14:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
JAAG die liefde na, en beywer julle met die oog op die geestelike gawes, maar veral om te profeteer.
1 KORINTIËRS 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet die liefde nastreef. Lê julle toe op die gawes van die Gees, maar veral daarop om te profeteer.