1 KORINTIËRS 12:4
1 KORINTIËRS 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Daar is verskillende genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee.
1 KORINTIËRS 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees
1 KORINTIËRS 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee
1 KORINTIËRS 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is 'n verskeidenheid genadegawes, maar dit is dieselfde Gees
1 KORINTIËRS 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou is daar 'n verskeidenheid van gawes, maar dieselfde Gees.