2 KORINTIËRS 10:2
2 KORINTIËRS 10:2 AFR83
Moet my nie dwing om streng te wees as ek kom nie. Ek is seker ek kan my veroorloof om streng op te tree teenoor dié wat ons daarvan beskuldig dat ons uit menslike oorwegings handel.