Markus 10:6-8

Markus 10:6-8 DB

“Reg van die begin af het God mans en vroue gemaak. As ’n man en ’n vrou trou, gaan hy van sy ouers af weg en bly saam met sy vrou. Hulle twee is dan soos een mens.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 10:6-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid