SPREUKE 16:21-23

SPREUKE 16:21-23 AFR53

'n Wyse van hart word verstandig genoem, en soetheid van lippe vermeerder die lering. 'n Fontein van die lewe is die verstand vir sy besitter, maar die tugtiging van die sotte is sotheid. Die hart van die wyse maak sy mond verstandig en vermeerder die lering op sy lippe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 16:21-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid