I KORINTHIËRS 8:1-3

I KORINTHIËRS 8:1-3 AFR53

EN met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig. As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos 'n mens behoort te weet nie. Maar as iemand God liefhet, dié word deur Hom geken.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid