Hooglied 6:9

Hooglied 6:9 CAB23

My duif, my onbesmette is maar een; sy is die enigste een van haar ma, sy is die uitverkore een van haar wat haar gebaar het. Die dogters het haar gesien en haar geseën; ja, die koninginne en die byvroue, en hulle het haar geprys.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hooglied 6:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid