Psalms 103:10-11

Psalms 103:10-11 CAB23

Hy het nie met ons gehandel na ons sondes nie; en het ons nie vergeld volgens ons ongeregtighede nie. Want soos die hemel hoog bo die aarde is, so groot is sy barmhartigheid teenoor die wat Hom vrees.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid