Markus 10:6-8

Markus 10:6-8 CAB23

Maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak. Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef; En hulle twee sal een vlees wees; so dan is hulle nie meer twee nie, maar een vlees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 10:6-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid