Genesis 16:2

Genesis 16:2 CAB23

Toe sê Sarai vir Abram: Kyk tog, die HERE het my daarvan weerhou om te baar. Gaan tog in by my slavin; dit mag wees dat ek kinders by haar kan kry. En Abram het na die stem van Sarai geluister.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid