Eksodus 12:12-13

Eksodus 12:12-13 CAB23

Want Ek sal in hierdie nag deur Egipteland trek en al die eersgeborenes in Egipteland tref, mense sowel as diere; en teen al die gode van Egipte sal Ek oordeel: Ek is die HERE. En die bloed sal vir julle 'n teken wees op die huise waar julle is; en as Ek die bloed sien, sal Ek by julle verbygaan, en die plaag sal nie oor julle wees om julle te vernietig wanneer Ek Egipteland tref nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid