Daniël 6:16

Daniël 6:16 CAB23

Toe het die koning bevel gegee, en hulle het Daniël gebring en hom in die leeukuil gegooi. En die koning het gespreek en vir Daniël gesê: Jou God wat jy gedurigdeur dien, Hy sal jou verlos.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 6:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid