Handelinge 18:8

Handelinge 18:8 CAB23

En Crispus, die owerste van die sinagoge, het met sy hele huis in die Here geglo; en baie van die Korinthiërs wat dit hoor, het gelowig geword en is gedoop.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid