2 Konings 1:10

2 Konings 1:10 CAB23

En Elía het geantwoord en aan die owerste oor vyftig gesê: As ek 'n man van God is, laat dan vuur uit die hemel neerdaal en jou en jou vyftig verteer. En vuur het uit die hemel neergedaal en hom en sy vyftig verteer.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid