1 Timótheüs 6:2

1 Timótheüs 6:2 CAB23

En die wat gelowige here het, laat hulle hulle nie verag nie, want hulle is broers; maar dien hulle liewer, want hulle is getrou en geliefdes, deelgenote van die weldaad. Hierdie dinge leer en vermaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Timótheüs 6:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid