1 Samuel 13:13-14

1 Samuel 13:13-14 CAB23

Toe sê Samuel vir Saul: Jy het dwaas gehandel: jy het die gebod van die HERE jou God wat Hy jou beveel het, nie gehou nie; want nou sou die HERE jou koningskap oor Israel vir ewig bevestig het. Maar nou sal jou koninkryk nie bestaan nie: die HERE het vir hom 'n man na sy hart gesoek, en die HERE het hom beveel om owerste oor sy volk te wees, omdat jy nie gehou het wat die HERE jou beveel het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 13:13-14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid