Hooglied 5:6

Hooglied 5:6 AFR20

Ek het oopgemaak vir my liefste, maar my liefste het omgedraai en weggegaan. Toe hy wegdraai, het dit geduisel in my. Ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie; na hom geroep, maar hy het my nie geantwoord nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hooglied 5:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid