Numeri 16:30-32

Numeri 16:30-32 AFR20

Maar as die HERE iets nuuts skep, as die aarde sy mond oopsper en hulle verswelg met alles wat aan hulle behoort, sodat hulle lewend na die •doderyk afdaal, sal julle weet dat hierdie mense die HERE geminag het.” Net toe hy al hierdie woorde klaar gesê het, het die grond onder hulle oopgeskeur. Die aarde het sy mond oopgemaak en hulle en hulle huisgesinne verswelg – ja, al die mense wat aan Korag behoort, en al hulle besittings.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 16:30-32

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid