1 Timoteus 6:2

1 Timoteus 6:2 AFR20

Diegene wat gelowige eienaars het, mag hulle nie verag nie, omdat hulle broers is; laat hulle nog meer diensbaar wees, juis omdat dit gelowiges en geliefdes is wat dié goeie diens ontvang. Onderrig die mense hierin, en moedig hulle aan om dit te doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Timoteus 6:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid