Hooglied 6:9

Hooglied 6:9 ABA

Maar daar is net een vrou soos sy, sy is my duif, alles aan haar liggaam is perfek. Sy is die enigste dogter van haar ma, sy is die een vir wie haar ma baie lief is. Wanneer die ander jong vroue haar sien, dan sê hulle sy is gelukkig, die vroue en die byvroue van die koning prys haar.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hooglied 6:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid