Hooglied 5:6

Hooglied 5:6 ABA

Ek het die deur oopgemaak vir die man vir wie ek lief is, maar toe was hy nie daar nie, hy was weg! Ek het gedink ek sal hom volg, ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gekry nie, ek het hom geroep, maar hy het nie geantwoord nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hooglied 5:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid