Openbaring 2:14

Openbaring 2:14 ABA

Maar Ek is kwaad vir jou, want jy doen 'n paar dinge verkeerd. Party van jou mense doen die dinge wat Bileam vir die mense geleer het. Hy het vir Balak gesê hoe hy die Israeliete sonde kan laat doen. Hy het gesê Balak moet vir hulle afgod-offervleis laat eet en hy moet hulle onsedelik laat lewe.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid